Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Leerders geskors, kry berading
Vyf gr.10-leerders van Lückhoff Sekondêr in Stellenbosch is tot 7 Maart geskors en sal nou berading ontvang nadat hulle verlede Donderdag 24 Februarie in ’n tugverhoor skuldig bevind is aan die besit en gebruik van alkohol op die skoolterrein.
-
Maties in stryd oor halaalkos
Die Universiteit Stellenbosch (US) sê hy respekteer die godsdienstige oortuigings en kulturele agtergrond van alle personeel en studente en prioritiseer en brei daarom die transformasieplan-inisiatiewe van sosiale insluiting uit om ’n verwelkomende e
-
Watches get 2 days conflict training
Various members from Cloetesville and Idas Valley Neighbourhood Watches attended a two day training course in Conflict and Mediation Management from 19 to 20 February.
-
Studentepaartjie woeker én swot
Sedert die begin van die pandemie het talle mense hul werk verloor, waarna die meeste hul eie ondernemings begin het. Buiten werkloses het selfs studente die inisiatief geneem om entrepreneurs te word.
-
Adam Small-feestyd hier
Pniël, die klein asemrowende dorp wat voorheen die sendingstasie in die Dwarsriviervallei was, bring Saterdag 26 Februarie weer hulde aan Adam Small, die digter, skrywer, politikus en akademikus, met ’n literêre fees.
-
Kids to learn 1st response to stricken elderly carers
Primary schoolchildren are being encouraged to be lifesavers by participating in an award winning educational campaign hosted by the Heart and Stroke Foundation South Africa.
-
Ongeluk op Helshoogtepad
Drie mense is ernstig en twee lig beseer toe ’n minibus en twee ligte voertuie vroeg Maandagmiddag, 21 Februarie, op die Helshoogtepad naby Alluvia-wynlandgoed in ’n botsing betrokke was.
-
Prof. met skuins humor se boom
Die mooiste lanings bome in Stellenbosch is sekerlik die plataanlaning van Victoriastraat en Lanzeracweg.
-
Moordklag nadat man in La Colline geskiet is
Die Stellenbosch-polisie ondersoek ’n saak van moord nadat ’n 55-jarige man Maandag in die vroeë oggendure in La Colline doodgeskiet is.
-
Gemeenskap oë en ore van polisie
Die Cloetesville-polisie het vanaf November tot Januarie verskeie suksesvolle operasies van stapel gestuur om die gemeenskap vry van misdaad en dwelms te hou.





