Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kunswerk gee denke vrye teuels
Die Universiteit Stellenbosch het onlangs ’n ikoniese funksionele kunsstuk van 10 ton – die THINK Bench – bekend gestel.
-
-
US-koor weer beste ter wêreld
Die Universiteit Stellenbosch se koor het weer die boonste posisie op die gesaghebbende Interkultur-Wêreldranglys ingeneem.
-
Are you SA’s best businesswoman?
The search is on for South Africa’s most enterprising women with the entry call for the 2022 Santam Women of the Future Awards, presented in association with Fairlady and Truelove.
-
Plaaslike akteur in gru-film ‘Gaia’ te sien
Die plaaslike akteur Alex van Dyk (19) is te sien in die nuwe gruwelfantasie Gaia wat verlede Vrydag 22 April op BoxOffice bekend gestel is.
-
Onnies geteister
Onderwysers by die Hoërskool Cloetesville het verlede Woensdagoggend, 20 April, tussen 07:30 en 08:00 voor die skoolhek teen seksuele teistering van vroulike personeellede en leerders betoog.
-
-
Speurders trots nadat talle misdadigers gevonnis is
Suksesvolle vonnisopleggings is ’n trotse oomblik vir speurders van Klapmuts-polisie – wanneer hulle sien hoe hul ondersoek help om geregtigheid te laat seëvier.
-
-
Skoolhoof tree ná 30 jaar by JJ Rhode af
Ná 30 jaar aan die helm van JJ Rhode Primêr in Elsenburg buite Stellenbosch, is dit tyd vir Edward Adams (58) om te groet en ’n bietjie rustiger te raak.







