Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Minister se stilte sluit uit
Die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, se bekendmaking van ’n regsopinie dat Afrikaans en die Khoi- en Santale inderdaad inheems is, is ’n oorwinning vir dié tale. Dit kan onder meer help om Afrikaans minder kwesbaar vir die…
-
US: Verkragting by Majuba bekyk
’n Saak van verkragting word deur die Stellenbosch-polisie ondersoek nadat ’n 19-jarige vrouestudent van die Universiteit Stellenbosch na bewering Dinsdag 17 Mei by een van die universiteit se manskoshuise verkrag is.
-
Ma van drie wil ander hoop gee met digbundel
’n Digter van Lanquedoc stel eersdaags haar eerste digbundel bekend en hoop om mense deur haar skryfwerk te bemoedig.
-
3 in court for dagga cultivation
Three suspected dagga cultivators, two foreign nationals and a South African, were arrested by Stellenbosch police, thanks to a tip-off received from the community.
-
-
Onnies is ook ‘slagoffers’
Ek skryf hierdie brief in reaksie op ’n brief in Eikestadnuus van 19 Mei: “Onnies se drag laat ook veel te wense.”.
-
Wat beteken hierdie nou?
Wanneer jy deur Pniël en Raithby ry, is dit bykans onmoontlik om die vier groot internasionale kodevlae wat binne twee meter hoë rooi verkeerskegels geplaas is, sowel as wit houthuis-strukture in ’n kraal-formaat en groot rooi slotte, mis te kyk.
-
Information day for local farmers
A total of 26 emerging farmers in Klapmuts attended an information day hosted by the provincial Department of Agriculture last Wednesday (18 May).
-
Digter is g’n swyger
Die plaaslike digter Willem de Swyger is onlangs as finalis in die gesogte Ingrid Jonker: L’art Poétique-digkompetisie aangewys.
-







