Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
In ‘duister(nis)’ gelaat
Ná meer as ’n jaar sonder werkende straatligte is inwoners van Kylemore steeds in die duister oor wie regtig verantwoordelik is vir die instandhouding van die ligte.
-
Women trained to engage children of community
Thanks to corporate funder Remgro, Stellenbosch-based non-governmental organisation (NGO) Bergzicht Training & Development held a certificate ceremony at the Legacy Centre in Kayamandi on Thursday, 23 June to celebrate the completion of its first Com
-
-
De Zalze-gholfdag steun naskool
Die De Zalse-huiseienaarsvereniging (HOA) in samewerking met Avril van Rheede van Eagle Towers SA het ’n suksesvolle gholfdag op 19 Mei gehou en die opbrengs van die dag aan Usiko Stellenbosch se naskoolprogram geskenk.
-
Matrieks baat by wiskunde-week
Masandisi, ’n organisasie sonder winsoogmerk (NPO) wat ondersteuning aan eerstegenerasiestudente van die Stellenbosch-omgewing bied, het verlede week ’n wiskunde-wegbreek-vakansieprogram vir matrieks aangebied.
-
US vir 3 tale vereer
Die Universiteit Stellenbosch-museum het pas die 2022- Nasionale PanSALB (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad) se toekenning vir meertaligheid ontvang vir die gebruik en bevordering van meertaligheid by ’n hoëronderwysinrigting.
-
Much anger over fuel price hike
Scandalous and ridiculous. This is how residents from Stellenbosch describe the latest fuel price hike, saying the government is losing the plot.
-
Taking good care of us
After a gap of more than two years my son and I decided to visit my husband’s grave in the older part of Stellenbosch Cemetery. We did not know what to expect.
-
US kry nuwe hoof vir media
Die Universiteit Stellenbosch het die gerekende mediakundige Herman Wasserman met ingang Januarie 2023 as professor en voorsitter van die instelling se departement joernalistiek aangestel.
-
Moontlike verband tussen rooftogte in Banhoek
Vier gewapende mans het Sondagoggend by Calnick-plaas in die Banhoek-omgewing in Groot Drakenstein toegeslaan.








