Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Portchie se werke raak digitaal
Die plaaslike kunstenaar Jan Hendrik Viljoen, ook bekend as Portchie, is besig om sy kunsbesigheid se grense te verskuif deur ’n kunsversameling te skep en te verkoop deur non-fungible tokens (NFTs).
-
Laaste duikslag
’n Jong rugbyspeler van Stellenbosch sou nooit gedink het dit sou sy laaste wedstryd wees toe hy Saterdag laat in die tweede helfte van sy klub se eerstespanwedstryd opdraf en ’n fratsongeluk sy lewe geëis het nie.
-
-
Laerskool nóg ‘groener’
Die Laerskool Cloetesville, ook bekend as die Groen Skool, het op Vrydag 12 Augustus ’n fotovoltaïese stelsel (sonpanele) van 7,5 kW ontvang, wat sowat 14 MWh (14 000 eenhede) elektrisiteit per jaar kan opwek.
-
-
-
Maties rou ná selfdood
Die studente-gemeenskap is in rou gedompel ná die dood van nog ’n student vanjaar in ’n koshuis van die Universiteit Stellenbosch.
-
-
Luister na pilare in gemeenskap
Kom geniet ’n heerlike teepartytjie by die Stellenbosch-museum Saterdag 20 Augustus om 10:00 by Voorgelegen, Dorpstraat 116. Die tema is “Pilare in die gemeenskap”.
-







