Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Luister na pilare in gemeenskap
Kom geniet ’n heerlike teepartytjie by die Stellenbosch-museum Saterdag 20 Augustus om 10:00 by Voorgelegen, Dorpstraat 116. Die tema is “Pilare in die gemeenskap”.
-
-
Sy droom lei hom na Frankryk
Hy sou nooit kon dink dat sy droom om net sy eie fiets te hê daartoe sou lei dat hy eendag oorsee kan reis nie.
-
Derby sonder toeskouers
Dis derbytyd en leerders van die Hoërskool Cloetesville en Hoërskool Lückhoff is oorgehaal om mekaar die stryd aan te sê wanneer hulle Vrydag (19 Augustus) die eerste keer sedert 2019 vir die byeenkoms aantree.
-
Accolades for young Stellenbosch conductors
Jacobus de Jager, a Stellenbosch University student, was crowned the winner of the fifth South African Conductors’ Competition at the Hugo Lamprechts Music Centre in Parow last Sunday (7 August).
-
‘Klop kinder-diarree met borsvoeding tot twee jaar’
’n Kommerwekkende prentjie oor kindergesondheid hang oor die Kaapse wynlande met ’n onlangse opname wat toon kinders in hierdie gebied ontvang nie altyd voldoende gesondheidsorg nie.
-
Twee vas oor smokkel
’n Man van 43 jaar is die afgelope naweek in Meerlusbosbou in Groot Drakenstein weens die besit van dwelms in hegtenis geneem en ’n 35-jarige vrou is weens die onwettige handel in drank aangekeer.
-
Womanpower runs estate
With Women’s Month in full swing, De Toren Private Wine Cellar in Stellenbosch is highlighting the integral role its female harvesters and vineyard tenders play in the estate’s world-class wines.
-
Vulstasie beroof
Vyf mans is Maandagoggend op die R300 naby Kuilsrivier in hegtenis geneem nadat hulle die Devon Place Caltex-vulstasie in Koelenhofweg beroof het.








