Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Praat, daar is ondersteuning
Mense moet praat en geslagsgeweld aanmeld as hulle dit sien en betrokke raak by organisasies om die stryd teen hierdie misdaad te wen.
-
-
Maak ’n groot verskil en neem ’n hond of kat aan
Is jy ’n diereliefhebber, of wou jy nog altyd ’n dier aanneem en hom ’n tuiste gee? Kom maak dan Saterdag 10 Desember tussen 10:00 en 13:00 ’n draai by die Simonsrust-winkelsentrum op die hoek van Helshoogte- en Cluverpad, Stellenbosch,…
-
Cape Town Opera brings ‘One in Three’ to the Stellenbosch Town Hall
After recent performances at Artscape, Cape Town Opera will take One in Three, a compilation of powerful opera and play extracts aimed at raising awareness of gender-based violence, to the Stellenbosch Town Hall on Sunday 11 December.
-
Anric, Hero Stellenbosch trotse tweewielhandelaar
Anric Onderdele is trots om aan te kondig dat hy ’n handelaarskap as Hero-motorfietse bekom het en nou ook handel dryf as Hero Stellenbosch.
-
Gestremde fietsryer van Kaapstad in Stellenbosch beroof
’n Gestremde man van Athlone is Maandag 21 November glo helder oordag in Cloetesville van sy fietsgereedskap beroof.
-
Akademiese programme in MIV/vigsbestuur meer relevant as ooit
Altesaam 1,5 miljoen nuwe MIV-infeksies is wêreldwyd in 2021 aangeteken. Dit is ’n miljoen infeksies, of 300%, meer as die 2020-doelwit van 500 000. Ook het 680 000 mense in 2020 weens vigsverwante oorsake gesterf, wat ook die doelwit van…
-
Stellenbosch: Opwindende Musiekspyskaart vir heel eerste Musiekindaba
Groot opwinding heers oor die eerste Afrikaanse Musiekindaba, wat hierdie week in Stellenbosch begin. Die ganse musiekbedryf kom van 30 November tot 3 Desember byeenkom om inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
-
Vrystelling van slawe word op Pniël herdenk
Die vrystelling van die slawe op 1 Desember 1834 word van Donderdag 1 tot Saterdag 3 Desember in Pniël met verskeie programme gevier en herdenk.
-
Cape Town Opera brings ‘One in Three’ to the Stellenbosch Town Hall
After recent performances at Artscape, Cape Town Opera will take One in Three, a compilation of powerful opera and play extracts aimed at raising awareness of gender-based violence, to the Stellenbosch Town Hall on Sunday 11 December.









