Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Paul Roos Gimnasium vier verjaarsdagweek met Kaskar-wedren om geld in te samel
Paul Roos Gimnasium (PRG) het verlede week sy 157ste verjaarsdag afgeskop met wat onder die skoolgemeenskap bekendstaan as verjaarsdagweek.
-
Stellenbosch-polisie: slagoffers van diefstal uit motorvoertuie moet samewerking gee
Die Stellenbosch-polisie sê slagoffers van diefstal uit motorvoertuie wat te lank wag om die misdaad aan te meld stuit die ondersoek en suksesvolle vervolging.
-
US-rektor en Studenteraad trap fiets ten bate van minderbevoorregte studente
William Sezoe, die ondervoorsitter van die Universiteit Stellenbosch se Studenteraad, gaan dié naweek saam met die US-rektor, prof Wim de Villiers, ten bate van die #Move4Food inisiatief aan die Cape Town Cycle Tour (CTCT) deelneem.
-
7th annual Wine Tourism Conference to be held in Stellenbosch
Stellenbosch wine estate Lanzerac will be host to the 2023 Wine Tourism Conference, sponsored by Wesgro, Delta Air Lines and WWF, on 17 May.
-
Stellenbosch energy master plan to be tabled at next council meeting
An energy master plan, based on the findings of investigations by the Stellenbosch Municipality into ways of mitigating the impact of load shedding on the municipal area, will be tabled at the next council meeting on 29 March.
-
Opposisie sonder spelers
Die Stellenbosch-krieketklub (SKK) het die afgelope naweek die Promosieliga van die Boland-krieketunie gewen sonder om ’n beurt te boul of ’n lopie aan te teken. Dít nadat sy teenstanders, Ceres-krieketklub, die wedstryd verbeur het weens ’n tekort a
-
Dawie Roodt by sakeontbyt
Die organisasie Helpende Hand in die Wes-kaap hou 14 Maart ’n sakeontbyt met die bekende ekonoom Dawie Roodt, asook die skrywer en direkteur van Solidariteit, Hannes Noëth, as sprekers.
-
Cape Town-based artist exhibit at Boschendal Norval Foundation Art Gallery
Cape Town-based artist Geena Wilkinson will show a selection of artworks at the Boschendal Norval Foundation Art Gallery in early March.
-
Benoem Stellenbosch vir Dorp van die Jaar
Dit is weer tyd vir Kwêla se Dorp van die jaar-kompetisie (DVDJ) in samewerking met Lottoland.
-
Tokara wins Gold medal at LA International Olive Oil competition
Tokara, the acclaimed family-owned Stellenbosch wine and olive estate, has struck American gold for the second consecutive year at the 2023 Los Angeles International Extra Virgin Olive Oil (EVOO) Competition.








