Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jong skrywers
Leerders van die Hoërskool Stellenbosch het onlangs puik gevaar in die jaarlikse Poort-skryfkompetisie wat deur die Akademie van Wetenskap en Kuns aangebied word.
-
15 gekies vir Boland-span
Altesaam 15 leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof is onlangs ná hokkieproewe, wat Sondag 7 Mei gehou is, in die Boland-hokkiespanne vir hul onderskeie ouderdomsgroepe opgeneem.
-
PRG wys gladdebekke
Paul Roos Gimnasium (PRG) se Afrikaanse debat- en redenaarspanne het die afgelope maand by die ATKV-debat- en redenaarskompetisies uitsonderlik gevaar.
-
Pniël-museum se deur 10 jaar oop
Die Pniël-museum het Donderdag 18 Mei, op Hemelvaartdag en ook Internasionale Museumdag, sy 10de bestaansjaar gevier. Die museum is op 18 Mei 2003 amptelik geopen.
-
-
Cloetesville-kragsubstasie in ligte laaie
’n Kragsubstasie in Cloetesville het Maandag 22 Mei in vlamme uitgebars en ’n wydverspreide kragonderbreking veroorsaak wat geaffekteerde gebiede en woonbuurte vir meer as 24 uur sonder elektrisiteit gelaat het.
-
Meet the social entrepreneur who supports home brewers of traditional beer
In a bid to preserve ancient traditions and create employment while at it, entrepreneur Reitumetse Kholumo founded Kwela Brews, a for-profit social enterprise that supports home brewers of traditional African beer to produce customarily nutritious be
-
Grypdiewe in middedorp teiken meestal selfone
Die Stellenbosch-polisie het sy kommer uitgespreek oor die toename in selfoondiefstal in die gebied, veral in kroeë in die Stellenbosch Sentrale Sakekern (SSK).
-
Wingerd-werkers kan nou vir leerprogram inskryf
Vinpro se jaarlikse opleiding is welbekend in die wynbedryf en kan jou wingerdspan se vaardighede help opskerp. Met meer as 5 000 mense in die afgelope agt jaar opgelei, is die Vinpro-opleidingsprogram voorwaar een van die gewilde programme in die…
-










