Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
RSF-vakansieprogram vir jeug skep positiewe groei
Die Stellenbosse organisasie Rock Solid Foundation (RSF) het onlangs ’n suksesvolle vakansieprogram van sewe dae, wat meer as 40 kinders tussen 11 en 18 jaar geakkommodeer het, aangebied.
-
‘Qualification pays’ – study
A recent employability evaluation of graduates of the Western Cape Department of Agriculture’s Elsenburg Agriculture Training Institute (EATI) has found that 68,1% of its youth graduates (18-35) were more likely to be employed. This is 26,4% higher t
-
-
Kids, show your stuff at kids’ MTB event
Junior mountain bikers will get to cycle up a storm in the Winelands at the 8th annual Fedhealth MTB Challenge Kids Event, which takes place at a spectacular new venue, Root44 (Stellenbosch) on Saturday 9 September 2023.
-
Top-10-kompetisie vir sauvignon is oop
Ná ’n rekordgetal van 152 Suid-Afrikaanse sauvignon blanc-wyne in die onlangse Concours Mondial du Sauvignon meegeding het, kan produsente nou hul slag wys in die jaarlikse FNB Sauvignon Blanc SA Top-10-kompetisie.
-
Jong Mandelas wil ander help
Twee Stellenbossers is verlede week as twee van News24 se 100 Jong Mandelas vir 2023 aangewys. Etienne Basson en Eon Hendrickse van die Idasvallei-gemeenskapstaproete is as Jong Mandelas in die afdeling klimaatgeletterdheid en volhoubaarheid aangewys
-
Lifestyle farm’s new offerings
A new experience awaits visitors at Babylonstoren Farm in the Cape Winelands, where an enchanted Garden Shop, Gelato Room and craft Coffee Roastery have opened.
-
Geliefde Stellenbosser ná dapper kankerstryd oorlede
’n Gedenkdiens sal Saterdag 5 Augustus om 10:45 vir 11:00 in die St. Matthews-kapel, Somerset College, Bredellpad, Somerset Wes, vir die bekende en geliefde Stellenbosser Anna Smuts gehou word.
-
PRG sluit seisoen goed af
Paul Roos Gimnasium (PRG) het Saterdag (22 Julie) sy laaste tuiswedstryd vir die rugbyseisoen gespeel.
-
Hoërskool Lückhoff bied aan: Mnr. en Mej. Matriek
Die Hoërskool Lückhoff hou op Donderdag 27 Julie sy eerste Mnr. en Mej. Matriek modeskou-kompetisie. Die kompetisie is een van talle geldinsamelingsprojekte van die skool om die sowat 118 graad 12-leerders te help subsidieer in areas waar hulle dit nie…








