Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Borg gee Rietenbosch-rugby hupstoot
Die rugbyspelers van die Rietenbosch Primêre Skool sal in styl op die veld draf danksy ’n borgskap van ACDC Dynamics – ’n eerste vir die skool sedert sy ontstaan 32 jaar gelede.
-
KYK: Stellenbosch-krieketklub vereer sy jong spelers
Die Stellenbosch-krieketklub het sy junior uitblinkers van die 2022-’23-seisoen in September en voor die begin van die 2023-’24-krieketseisoen tydens dié klub se jaarlikse junior prysuitdeling by die Idasvallei-sportterrein vereer.
-
Stof gaan nie lê oor baniere op N1-snelweg
Die advertensiebaniere op die N1 sowat 200 m voor die Klapmuts-afrit het in Junie vanjaar redelik opslae verwek toe die Real Housewives van die Wynlande-televisieprogram daarop geadverteer is en dit ’n kragonderbreking in Klapmuts veroorsaak het.
-
Maties atletiek afrigter behaal driekuns
Die atletiekafrigter Daniel Damon is vanjaar by Maties Sport, die Kaapse Wynland-sportfederasie en die Wes-Kaapse provinsiale sport-prysuitdelings as Afrigter van die Jaar aangewys.
-
Tee vir Tuindag
Alenor’s Catering het voorverlede Sondag (15 Oktober) ’n teetafel vir ’n groep vroue van die Dwarsrivier-gemeenskap voorberei.
-
Advertensie-artikel: Rhino Linings die beste beskerming vir jou bakkie
As dit kom by die beskerming van jou bakkie se laaibak, is daar een naam wat aan die voorpunt staan – Rhino Linings.
-
-
Stellenbosse sanger stel nuwe liedjie vir somermaande bekend
’n Liefde vir punk-rockmusiek en inspirasie deur alternatiewe musiek word vasgevang in Robert Bolton se splinternuwe enkelsnit, “Dans in Afrikaans”.
-
Pniël-man: ‘Beroerte open my oë’
Inwoners van die Wes-Kaap word dié Beroerte-bewusmakingsweek (Woensdag 25 Oktober tot Woensdag 1 November) gemaan om gesonder keuses te maak om hul kanse om ’n beroerte te kry, te verminder.
-
Waterlek onopgelos, Stellenbosch-munisipaliteit ondersoek nog
Die waterskade aan die woning van Wayne Bergstedt van The Ridge in Stellenbosch word nog ondersoek en sodra die Stellenbosch-munisipaliteit se ondersoek afgehandel is, sal die bevindinge bekend gemaak word.










