Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Musiekkonsert gaan jonk en oud betower
In ’n simfonie van mylpale stem die Klassieke Klanke-gemeenskapsorkes en Canticum Novum-koor hulle in vir die groot 10de herdenking, wat ’n reeks spesiale geleenthede belowe wat gehore sal bekoor.
-
Spanne bult hul spiere voor Superliga B
Die drie buurspanne in Stellenbosch en omgewing wat vanjaar ’n aanslag gaan maak om die Superliga B-titel te verower, het die afgelope naweek gewys dat hulle goeie rekenskap van hulself in die liga gaan gee nadat al drie hul eerste…
-
Hommeltuig help polisie om kriminele te vang
Die AfriForum-buurtwag in Stellenbosch het ’n deurslaggewende rol gespeel in die inhegtenisneming van twee vermeende tikgebruikers en ’n vermeende dwelmhandelaar nadat dié buurtwag se hommeltuig die verdagtes waargeneem het.
-
Langverwag-tannies brei vir ’n vale
Of hulle nou 90 of 99 jaar oud is – die bejaarde inwoners van Langverwag-tehuis in Stellenbosch se harte klop warm en hul hande bly besig.
-
Veelsydige dosent op 95 jaar oorlede
Wetenskaplike, musiekkenner, skrynwerker en dokter was net ván die veelsydige dr. Johan de Kock se talente.
-
Cloeteville-egpaar vier 50 jaar saam
Die resep vir ’n lang en gelukkige huwelik is eenvoudig – maak die Here deel daarvan.










