Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Klubrugby skop dié naweek af
Die rugbyklubs Franschhoek en Kylemore, twee van die drie spanne van Stellenbosch en die omliggende omgewing, begin hul aanslag om die titel in Superliga B Saterdag (13 April) wanneer hulle onderskeidelik teen Hands & Heart in Franschhoek en Hamlets
-
Spelers se passie vir netbal lei tot stigting van nuwe klub
Toe die kinders in die buurt sê sy moet ’n klub begin, het Mariana King gehuiwer omdat sy nie veel van netbal geweet het nie, maar sy het ook geweet sy kan nie die kinders in die steek laat nie.
-
Stellenbosch’s ‘Florence Nightingale’ remembered
The Stellenbosch community will bid farewell to Sister Letitia du Toit, also known as the Florence Nightingale of Stellenbosch, who died on Sunday (7 April).
-
-
Wonings langs R44 afgebreek
’n Paar komberse, ’n waentjie en die viervoetige Mission Impossible is al wat grondbesetters oor het nadat hulle verlede week uit hul huisies langs die R44-pad gesit is.
-
Cansa focuses on colon cancer
There is a direct link between human rights and preventing the spread of cancer.
-
World Cup winner extols the pivotal role in his career played by the Varsity Shield
Springbok and Stormers scrumhalf Herschel Jantjies believes the FNB Varsity Shield competition played a huge role in his and Springbok wing Kurt-Lee Arendse’s becoming World Cup winners.
-
Less than a week to apply for your child’s school next year
The online admissions window for Grade 1 and 8 for the 2025 academic year will close at 23:59 on Friday (12 April).
-
Slagoffers kry nie altyd dié broodnodige behandeling
Talle Suid-Afrikaners wat aan trauma blootgestel word en aan posttraumatiese stresversteuring (PTSV) ly, ontvang nie altyd die behandeling wat hulle nodig het om verlammende en belemmerende terugflitse, nagmerries, stres en angs te hanteer nie.
-
Musiekgroep steel talle harte oor Paasfees
’n Jong musiekgroep van die Lamotte-bosbougemeenskap in Franschhoek het oor die Paasnaweek inwoners se harte gesteel toe hulle in samewerking met die plaaslike voedingskema Paaseiers in die gemeenskap uitgedeel het.










