Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Midwives are here to stay
International Day of the Midwife is celebrated this Sunday (5 May), and Eikestadnuus spoke to Professor Doreen Kaura of Stellenbosch University (SU) about the field of midwifery – what it is, and isn’t.
-
Franschhoek-digters wen
Twee jong digters van Franschhoek was onder die wenners van die 2023- Internasionale Skoolbiblioteekmaand-kompetisie, wat deur die provinsiale onderwysdepartement aangebied is.
-
-
Blakes nie reg vir veld
Geen uitnodigingspan, wat klubspelers van ander Stellenbosse spanne verteenwoordig, kan nou die wedstrydverpligtinge van die Blakes-rugbyklub oorneem nie.
-
Brandbestryders vir werk vereer
Dit sit nie in enigeen se broek om vlamme en brande te bestry nie, maar die manne en vroue wat dié werk doen, is Dinsdag (30 April) vir hul werk vereer.
-
Foto-uitstalling vier begin van demokrasie
’n Keur uit die foto’s van die 1994-verkiesing deur die talentvolle Paul Weinberg word tans by die Universiteit Stellenbosch (US) se museum uitgestal.
-
-
-
March a busy crime month
The Stellenbosch police are again urging residents to stay vigilant and report crimes after a busy March.








