Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
SKOLE: PRG sit Paarl Gim ore aan
Paul Roos Gimnasium se eerste rugbyspan het Saterdag voor ’n volgepakte Paarlse stadion in ’n taai stryd teen Paarl Gimnasium met 23-17 gewen. Foto: Charmaine Sander Photography
-
Pniël se oudste inwoner sterf
Deftig, ’n grapjas en ’n bobaas-gasvrou – dit is hoe Martha Scheepers se familie haar sal onthou.
-
SCHOOLS: Welcomed sports donation for PC Petersen Primary
In a display of community support and nostalgia the Thys Gemaak Group presented PC Petersen Primary with sport kits.
-
Dis al jare nag by Klapmuts-sportterrein
Swak uitslae, ’n gebreekte arm en ’n gebrek aan veiligheid is glo die gevolge van spreiligte wat vir die afgelope jare nie werk nie.
-
Kylemore’s floral fundi to Chelsea Flower Show
Local fynbos bagged South African gold at this year’s Chelsea Flower Show, which opened in London on Tuesday (21 May)..
-
Seun (6) in Jamestown vermoor
Die verdagte wat van die moord op ’n 6-jarige seuntjie verdink word, het gister (Woensdag 22 Mei) in die plaaslike hof op ’n aanklag van moord verskyn.
-
ENTERTAINMENT Captivating night of classical music at Endler Hall
The Aleit Group will host an extraordinary evening of musical innovation and hospitality at the Endler Hall in Stellenbosch on Saturday 25 May at 18:30.
-
Soek saam vir sampioene by Delheim
Sampioen- en natuurliefhebbers kry vanjaar weer die geleentheid om saam met ’n kundige gids ’n naweek te beleef wat toegewy is aan wilde sampioene in die woud van die bekende Delheim-wynlandgoed in Stellenbosch, asook om verskeie kulinêre genietinge










