Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ontvoerde kry al sy geld terug
Die polisie het onlangs daarin geslaag om nie net een van die Franschhoekpas-ontvoerders in hegtenis te neem nie, maar een van die studente wat ontvoer is, het ook al die geld wat sy familie vir sy vrylating moes opdok, teruggekry.
-
-
Kansa vier kankeroorwinnaars se moed
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het in Junie saam met die res van die wêreld Internasionale Kankeroorwinnaarsdag gevier.
-
Alle oë op Hamediehs en VDE se stryd op Bergzicht
Die wedstryd-der-wedstryde van Superliga B word Saterdag (6 Julie) tussen Van der Stel-Evergreens (VDE) en Hamediehs op die Bergzicht-sportterrein beslis, met Hamediehs wat tot dusver die oorhand oor VDE het.
-
Misdadigers vat nou oor
Dit maak nie saak of jy op pad werk toe is, met jou hond gaan stap of net deur die buurt loop nie – almal is deesdae ’n teiken vir rowers in Onder-Papegaaiberg (OPB).
-
Huis Horison vier sy 50ste bestaansjaar
Maandag 1 Julie was nie net enige by dag by Huis Horison nie – inwoners en personeel het op dié dag met trots ’n glasie op die sentrum se 50ste verjaarsdag geklink.
-
AA offers tips to motorists for the winter months
With the winter cold setting in now is the best time to perform maintenance on your vehicle.
-
-
Sixteen Maties canoeists to do the 62nd Berg River Marathon
The Maties Canoe Club has the biggest club entry countrywide this year, with at least 16 paddlers committed to starting the 62nd Berg River Marathon in Paarl.
-
DORPSKALENDER: Van kamermusiek tot ruk en rol, heerlike etes en wyn
Stellenbosch: Die ACVV Utopia verkoop elke laaste Vrydag van die maand vars skons – gebak en gepak deur sy sjef. Die verkope begin om 10:30 by die tehuis se hoofingang by Dorpstraat 162. Kom kry ’n skon en geniet die…










