Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
KWDM vereer fenomenale vroue
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), in samewerking met die Historium Trust en die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), het 19 fenomenale vroue uit die distrik verlede Woensdag (28 Augustus) by die Kronenburg-landgoed in Paarl by di
-
-
Stellenbosch maak skoonskip by 2024-Vrouesportdag
Die Kaapse Wynlande- landelike sportvereniging het Saterdag 24 Augustus sy jaarlikse Vrouesportdag by die Kallie de Wet-sportterrein in Robertson aangebied.
-
Eikestad se ‘dinamiese vroue’ bemoedig
Drie plaaslike maatskaplike organisasies het verlede Woensdag (28 Augustus) weer saamgewerk om plaaslike vroue ter viering van Vrouemaand te bederf.
-
-
-
Parkeerplek só bekyk
Die projekspan agter die parkeerplek wat vir Stellenbosch beplan word, sal nou weer ’n ronde van openbare kommentaar van stapel stuur.
-
TOWN CALENDER: Your guide to what’s happening in Stellenbosch
Stellenbosch: Die ACVV Utopia verkoop elke laaste Vrydag van die maand vars skons – gebak en gepak deur sy sjef. Die verkope begin om 10:30 by die tehuis se hoofingang by Dorpstraat 162. Kom kry ’n skon en geniet die…
-
Jong honde en katte benodig ook ’n goeie dieet
Het jy geweet dat hondjies 20 keer vinniger groei as volwasse honde en dat ’n katjie se brein ten volle ontwikkel is teen die tyd dat hulle ses maande oud is?.
-
Stem weer vir jou gunsteling pizza-plek
Een van Suid-Afrika se gunsteling koskompetisies, die Porcupine Ridge Pizzeria-uitdaging, keer terug vir ’n vierde keer om uit te vind wie die land se gunsteling pizzabakker, is soos deur verbruikers gestem.










