Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Gee ons sportgeriewe’ sê Pniël-gemeenskap
Lede van die Pniël-gemeenskap en toegewyde rugbyspelers van die Pniël Villagers-rugbyklub het Saterdag (16 November) kragte saamgesnoer en in ’n vreedsame optog na die plaaslike munisipale kantoor opgeruk.
-
Oorwinning oor kanker gevier
Stellenbosse kankeroorwinnaars het onlangs feesgevier, nagedink en selfs ’n traantjie weggevee tydens die jaarlikse Cancer Warriors Survivor-viering.
-
Staptog bied ’n stem vir ‘almal’
Die jaarlikse “Walk with Disability”-staptog bied ’n stem vir almal wat deelgeneem het.
-
Dorpskalender: Gebeurtenisse in die Eikestad
Stellenbosch: The sixth annual “Walk with Disability” will return to the town’s streets, with registration at 08:00 and the walk from the Stellenbosch Town Hall at 09:00. It is expected to draw approximately 400 participants – people with disabilitie
-
Marathon boosts empowerment of SA female athletes
Zebra Tribe stars laced up for fourth Cape Town Marathon last month to boost empowerment of young SA female athletes.
-
Adventure seekers to enjoy best mountain biking routes in Stellenbosch
Stellenbosch will be buzzing with excitement this Saturday and Sunday (16 and 17 November) when adventure seekers of all ages enjoy the best mountain biking routes on offer at the Savanna Origin of Trails MTB Experience, fuelled by Coca-Cola Peninsul
-
Stellenbosch MTB riders win top spots in Wines2Whales
Two top-of-the-podium finishes was the end result for Team Fairtree Imperial Cannondale at the 2024 FNB Wines2Whales event on Sunday (10 November).
-
These rescue dogs need your help
The K9 Search and Rescue Association of the Western Cape (K9SARA) was at the 4×4 Outdoor and Adventure Expo, held at the Elgin-Grabouw Sports Club grounds from Friday 8 to Sunday 10 November, to demonstrate the dogs’ prowess, but also…
-
Ontluikende klassieke musieksterre gaan dit uitspook om titel
Twee voormalige deelnemers en ’n internasionaal-bekroonde hobospeler is onder die beoordelaars van die 2024 Nasionale-jeugmusiekkompetisie (NJMK).
-
Kom verlustig jou in Franschhoek se pragtige tuine
Die gevierde jaarlikse Franschhoek Oop Tuine-geleentheid keer hierdie naweek (Vrydag 15 tot Sondag 17 November) terug, en nooi tuinliefhebbers en diegene met groenvingers om hulself te verdiep in ’n naweek van asemrowende natuurlike skoonheid.










