Neige Booysen, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, het aan ’n nasionale olimpiade vir gasvryheidstudies deelgeneem en onder die toptien geëindig. Sy is na die prysuitdeling genooi wat by die Universiteit van die Vrystaat gehou is. Al die leerders moes weer ’n eksamen skryf en Neige het nasionaal derde geëindig. Saam met haar is Ina Paarman.
Neige vaar goed by olimpiade
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.