Leerders van die Hoërskool Klapmuts het verlede Dinsdag (23 April) aan ’n loopbaandag deelgeneem, wat deur die Klapmuts-biblioteek, verbonde aan die Stellenbosch-munisipaliteit, gereël is. Verskeie rolspelers, soos die Universiteit Stellenbosch, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Nasionale Weermag, asook die Stellenbosch-munisipaliteit se wetstoepassingseenheid, het leerders toegespreek oor loopbane in dié verskeie velde, terwyl Good Hope FM regstreeks van die geleentheid af uitgesaai het. Op die foto is die radio-omroeper Leigh-Anne Williams van The Morning Show op Good Hope FM met ’n groep leerders van die Hoërskool Klapmuts.

Loopbaandag vir Klappies

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article