Die personeel van die Kanu-wynlandgoed het vroeg reeds die Kersfeesgees met feestelike versierings wat deur die proelokaal pronk en personeel wat in paslike uitrustings gaste verwelkom. Van links: Hayden Wells, Carl Prinsloo en Allen Rautenbach het hulle onder die Kersboom gemaklik gemaak. Foto: Cobus Germishuys


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article