’n Dwelmhandelaar is verlede Donderdag (16 Februarie) danksy die kringtelevisiestelsel van die Stellenbosch-munisipaliteit se beheerkamer op heter daad betrap toe hy naby die Khayamandi-taxistaanplek met dwelms handel gedryf het. Die beheerkamer sien regstreekse uitsendings van talle kringtelevisiekameras en 67 nommerplaatherkenning-kameras (LPR) wat op verskeie terreine oor die hele munisipale gebied geplaas is. Lees die berig op bladsy 2.Foto:
Lens ‘vang’ dwelmsmous
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.