BRANDWEER WYS KLEINTJIES HOE: Internasionale Brandbestrydersdag is verlede Donderdag (4 Mei) op Die Braak in Stellenbosch gevier. Talle brandbestryders van oor die Wes-Kaap het die geleentheid bygewoon ter herdenking aan die werk wat dié manne en vroue doen om ons gemeenskappe veilig te hou van brande. Die Stellenbosch-brandweer het leerders van die Laerskool Cloetesville en die Laerskool Stellenbosch op Die Braak gewys wat hulle doen. Foto: Angelo Julies


Lees meer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article