Die Lanzerac-landgoed het vanjaar weer die beste sierwa by die jaarlikse Oesfees-parade gehad. Die span van Lanzerac en hul kollegas in die wynbedryf het Saterdag (1 Februarie) die Eikestad se strate ingevaar om die begin van die druiwe-oesseisoen amptelik te vier. Nadat die trofee oorhandig is, het Lanzerac in Victoriastraat af beweeg om sy sierwa, met ’n reuse-wynbottel en pars-gereedskap, ten toon te stel.Foto: Francois Lombard
Lanzerac se sierwa beste
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.