Gizelle Abrahams, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Kylemore, is verlede maand (Julie) as die beste speler in Krieket Suid-Afrika (KSA) se o.19-meisiestoernooi vir 2022 tydens die KSA Pathway-prysuitdeling by Vodaworld in Johannesburg aangewys. Abrahams, wat Boland in Desember 2022 in die toernooi verteenwoordig het, is na afloop van die toernooi ook in die Suid-Afrikaanse o.19-skolespan opgeneem.
Credit: SYSTEM
Krieketster vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.