Die Idasvallei-sportraad het vir sy Mandeladag- vieringe kospakkies aan minderbevoorregte gesinne in die gemeenskap uitgedeel. Op die foto is Riaan Arnolds en Oscar Groenewald van Idasvallei-sportraad se bestuur.