Laerskool Eikestad se graad 6- en 7-leerders het op 2 Mei aan die Netwerk24 Wiskundekom­petisie deelgeneem. Gerda du Toit (graad 7) is aangewys as een van die top-20 Wes-Kaap-finaliste. Sy neem op 27 Julie aan die eindronde deel.


Kop vir syfers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article