Paul Roos Gimnasium se skoolkoor het in 2022 as wenner in die Hoërskool Seuns Prestige-afdeling by die 2022 ATKV-Applous (Suid-Afrika se oudste koorkompetisie vir laer- en hoërskole) weggestap. In 2023 het die PRG-koor weer deurgedring na die nasionale eindronde en sien daarna uit om sy titel by dié gesogte koorkompetisie te verdedig. Op die foto is die PRG-koor met sy dirigent, Cezarre Strydom.
Koor sing pad oop
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.