Jeannie Myburgh is ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof en kan haar man (en vrou!) staan. Sy is vroeër vanjaar in die Kaapse Wynland-judospan opgeneem en het die afgelope skoolvakansie in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap aan die Suid-Afrikaanse judokampioenskap deelgeneem. Hier het sy al haar teenstanders uitoorlê om uiteindelik as die Suid-Afrikaanse kampioen in haar gewigsafdeling gekroon te word.
Kêrels loop maar lig
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.