Bradwin Pietersen, ’n leerder aan die Hoërskool Kylemore en ’n inwoner van Lanquedoc, is onlangs as die derde beste skoolgaande skaapskeerder in die land vir 2023 aangewys. Pietersen was lid van die Wes-Kaapse span wat aan die nasionale skaapskeerkampioenskap in Bloemfontein deelgeneem het.
Credit: SYSTEM
Hy laat die wolle waai
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.