Die wenners van die Stellenbosch-jongwyntoekennings is Dinsdag (3 September) aangekondig met wynplase van die kontrei tot Durbanville wat pryse opgeraap het. Die wenners was Spier (kampioen-witversnitwyn, kampioen- sauvignon blanc, houtverouderde witwyn, algemene kampioen- wit tafelwyn), Benguela Cove (kampioen-chardonnay), Flagstone (kampioen- ander wit kultivar, kampioen-pinotage – hout)
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.