Die Hoërskool Stellenbosch se eerste seuns- en meisies-tennisspanne het onlangs aan die Gerrie Berner-dubbelstoernooi, aangebied deur die Hoërskool Dirkie Uys, deelgeneem. Hulle het algeheel eerste uit 10 skole geëindig. Uitslae: Wen teen die Hoërskool Dirkie Uys 41-21
HS Stellenbosch maak skoonskip
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.