Gemeenskapslede van Stellenbosch het ‘n kursus oor basiese rekenaarvaardighede voltooi en die groep het die afgelope Saterdag (2 Augustus) hul sertifikate ontvang. Die kursus is onder die vaandel van “Wiskunde Speel-Speel” by die Ou Lückhoff-gebou deur Janice Carelse (projekbestuurder) en Mildred Davids aangebied. Van links is Deagon Dampies, Delicia Jones, Janice Carelse, Geraldine Dyson, Michaela Dyson, Philma Schierhout, Monique Dyson, Mezhaan Muller en Mildred Davids.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article