Die Boord en Stellenbosch is in rou gedompel ná die skielike heengaan van die bekende Boord-inwoner Priscilla Lombard. Sy is Saterdagoggend ná ’n kort siekte in die ouderdom van 81 oorlede. Sy was veral bekend vir haar promosiewerk in verskillende winkels in Stellenbosch, Somerset-Wes en Grabouw en het in Die Boord ook bekendheid verwerf vir haar gebak. Sy word onthou vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid. Sy was die ma van die Eikestadnuus-fotograaf Francois Lombard. Foto:
Geliefde plaaslike inwoner sterf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.