Braaiers Gerry Thomas en Juan Fernandez het seker gemaak daar is genoeg eetgoed vir almal. Foto: Yaël Malgas
Eddie Julies, Gerry Thomas, Juan Goliath en Juan Fernandez het die domino’s tydens die sportdag laat klap.Foto: Yaël Malgas
Die Universiteit Stellenbosch-studente Emma Allkin en Cailin Flynn maak seker die broers Ivandré (9) en Marko Meyer (14) se gesiggies is prettig opgemaak vir die geleentheid. Foto: Yaël Malgas
Aislin September probeer ’n kiekie van Ciaro Jullies (8 maande) en Utian September (1 jaar oud) kry. Foto: Yaël Malgas
Mariana van Wyk was een van die vele ouers wat die kleinspan op die netbalbaan aangevat het. Foto: Yaël Malgas


