'n Groep Stellenbossers is onlangs danksy die Wiskunde Speel-Speel-program met rekenaarvaardighede bemagtig. Mildred Davids is die fasiliteerder van die rekenaarvaardigheidsklasse vir werkende mense, wat by die Ou Lückhoff-gebou aangebied is. Die kursus bestaan uit naweek-klasse vir drie maande en die deelnemers het onlangs hul sertifikate vir voltooiing van die program ontvang. Die kursus is deur die Jannie Mouton-stigting en die Universiteit Stellenbosch geborg. Saam met die studente is Janice Carelse, Mildred Davids (projekbestuurder) en Jubelian Korkie (administrateur by die Ou Lückhoff-gebou).
‘n Groep Stellenbossers is onlangs danksy die Wiskunde Speel-Speel-program met rekenaarvaardighede bemagtig. Mildred Davids is die fasiliteerder van die rekenaarvaardigheidsklasse vir werkende mense, wat by die Ou Lückhoff-gebou aangebied is. Die kursus bestaan uit naweek-klasse vir drie maande en die deelnemers het onlangs hul sertifikate vir voltooiing van die program ontvang. Die kursus is deur die Jannie Mouton-stigting en die Universiteit Stellenbosch geborg. Saam met die studente is Janice Carelse, Mildred Davids (projekbestuurder) en Jubelian Korkie (administrateur by die Ou Lückhoff-gebou).

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article