Die Wemmershoek-gemeenskap het verlede Dinsdag (18 November) sy jaarvergadering by die Wemmershoek-gemeenskapsaal gehou. Lede van die gemeenskap het nuwe leiers by die byeenkoms gekies, met Isaac Davids wat as voorsitter verkies is en Hannelie Meiring as ondervoorsitter. Die bestuur sal onder meer gemeenskapsake soos behuising en maatskaplik- ekonomiese uitdagings asook munisipale uitdagings in die gemeenskap met die Stellenbosch-munisipaliteit bespreek. Die bestuurslede (van links) is Davids, Eben Kies, Denver Boer, Meiring, Janine Papier, Andrika Booysen, Randall Christians en Lawrence Seals (die voorsitter van die Stellenbosch- agterplaasbewonersforum). Inwoners word aangemoedig enige probleme by Davids by 074 367 6469 aan te meld.
Die Wemmershoek-gemeenskap het Dinsdag 18 November sy jaarvergadering by die Wemmershoek-gemeenskapsaal gehou. Lede van die gemeenskap het nuwe leiers by die byeenkoms gekies, met Isaac Davids wat as voorsitter verkies is en Hannelie Meiring as ondervoorsitter. Die bestuur sal onder meer gemeenskapsake soos behuising en maatskaplik- ekonomiese uitdagings asook munisipale uitdagings in die gemeenskap met die Stellenbosch-munisipaliteit bespreek. Die bestuurslede (van links) is Davids, Eben Kies, Denver Boer, Meiring, Janine Papier, Andrika Booysen, Randall Christians en Lawrence Seals (die voorsitter van die Stellenbosch- agterplaasbewonersforum). Inwoners word aangemoedig enige probleme by Davids by 074 367 6469 aan te meld.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article