Lede van Stellenbosch se ChangeAbility is verlede Woensdag (3 Desember) bederf danksy Hajiera Arnolds en skenkers wat 'n jaareindpartytjie vir dié groep by die Cloetesville-swembad gehou het. Van die klublede het in die water afgekoel, terwyl  ander rustig onder die koeltebome hul middagete – geskenk deur Arnolds en vriende – geniet het. Foto: Yaël Malgas
Lede van Stellenbosch se ChangeAbility is verlede Woensdag (3 Desember) bederf danksy Hajiera Arnolds en skenkers wat ‘n jaareindpartytjie vir dié groep by die Cloetesville-swembad gehou het. Van die klublede het in die water afgekoel, terwyl ander rustig onder die koeltebome hul middagete – geskenk deur Arnolds en vriende – geniet het. Foto: Yaël Malgas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article