Alicia Mutangiri (tweede van regs) van die Idasvallei Primêre Skool het onlangs haar Boland-kleure in landloop verwerf. By haar is van die skool se trotse personeel: Johan February, Hajierah Timmey en Richard Williams (hoof).


Draf-draf Boland toe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article