Dit was die kombinasie van atletiekvernuf en skooltrots toe die Hoërskole Stellenbosch, Jan van Riebeeck, Charlie Hofmeyr, Fish Hoek High School en Worcester Gimnasium in hul jaarlikse interskolekompetisie kragte gemeet het. Alles van swem tot gholf is opgedis. Die atletiek- en die rasie-trofeë het aan die Hoërskool Stellenbosch gegaan. Worcester Gimnasium was eerste in die gees-kompetisie terwyl die Hoërskool Jan van Riebeeck se krete gewen het. Op die foto is Liza Visser en Cairo de Klerk in ekstase oor hul skool se derde agtereenvolgende atletiekbeker-oorwinnning
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.