Vroue van Cloetesville en Idasvallei, wat gemeenskapswerk verrig, is verlede Woensdag (10 September) deur die plaaslike gemeen- skapspolisiëringsforum (GPF) en Stellsorg bederf. Buurtwaglede, vrywilligers en ander gemeenskapswerkers het die dankie-sê- geleentheid by StellSorg bygewoon. Junicka Paulse het as deel van die verrigtinge ‘n sangitem gelewer en die vroue het verskeie bederfies ontvang. Foto’s: Yaël Malgas

Vroue van Cloetesville en Idasvallei, wat gemeenskapswerk verrig, is verlede Woensdag (10 September) deur die plaaslike gemeen- skapspolisiëringsforum (GPF) en Stellsorg bederf. Buurtwaglede, vrywilligers en ander gemeenskapswerkers het die dankie-sê-geleentheid by StellSorg bygewoon. Junicka Paulse het as deel van die verrigtinge ‘n sangitem gelewer en die vroue het verskeie bederfies ontvang. Foto’s: Yaël Malgas
Johanna Theunissen, Sophia Rhode, Wilma Khan, Junicka Paulse, Andrea Jacobs en Doreen Smith van Cloetesville was onder die vroue wat die geleentheid geniet het.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article