Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Dosent laat speke sing vir geld vir studente
Dr. Marietjie Lutz, ‘n dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), is terug op die geldinsamelingsaal, vir die Wheels of Opportunity-veldtog.
-
Cloetesvillers uiteindelik huiseienaars!
Dinsdag (25 Maart) was ‘n dag van oorweldigende blydskap vir meer as 25 inwoners van Cloetesville, wat nou amptelik huiseienaars is. Amptenare van die Stellenbosch-munisipaliteit en verteenwoordigers van die Vryemarkstigting […]
-
Prof. Wim gaan ná ‘n dekade rus
Yaël Malgas Ná ‘n dekade in die warmstoel as rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch maak prof. Wim de Villiers plek vir sy opvolger en sluit amptelik sy “rustelose […]
-
Opwindende musiekkonserte beplan vir 2025
Die beplande konsertreekse vir 2025 beloof ’n keur van musiek om sodoende alle musiekliefhebbers tevrede te stel.
-
Local entrepreneur shines at Mandela Bay Arts Festival
Explore how local entrepreneur Phila Goduka is making an impact through his company, OG Phizow TV Content Convention.






