Melrick February (49) van Cloetesville vier vanjaar twee dekades van diens by die provinsiale departement van gesondheid. February is blind en het op 28 as skakelbordoperateur by Karl Bremer-hospitaal begin. Hy werk deesdae by die mediese nooddienste en is vanjaar nege jaar in dié beheerkamer.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article