Die verteenwoordigende raad van leerders (VRL) 2023 van die Hoërskool Cloetesville het vir Mandeladag-vieringe altesaam 1 000 toebroodjies en ’n groot pot sop aan StellSorg geskenk. Mabré Wenn van StellSorg ontvang die skenking met dank.Foto:

Credit: SYSTEM

Cloetesville-leerders reik uit na StellSorg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article