Gemeenskapslede van Cloetesville het Dinsdagoggend (2 Julie) na die plaaslike hof opgeruk vir die verskyning van Francois Cyster (28), Ralton Oliphant (28), Gerschwin Barends (28) en Marco Cedras (23). Die vier verdagtes word verbind met die dood van Harlene Meyer (49) wat verlede Woensdag (26 Juine) op pad werk toe afgemaai is. Gemeenskapslede het ’n versoekskrif aan die hof oorhandig om die vier se borgtog teen te staan. Die saak is tot Dinsdag 9 Julie uitgestel. Lees meer op bl. 2. Foto:
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.