Adeeb Borraine van Laerskool Stellenbosch is in die Boland-krieketspan opgeneem wat van 7-11 Desember aan die SA o.13-krieketampioenskap in Pretoria gaan deelneem.
Boland-kleure vir krieket
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.