HMS Bloemhof se o.17-netbalspan het hul staal op 10 Junie in die Wes-Kaapse skole-netbalkampioenskap, wat by die Hoërskool Parel Vallei gehou is, gewys. Die span het onoorwonne uit die stryd getree en na die nasionale kompetisie, wat in Augustus in Boksburg plaasvind, deurgedring. Agter staan A’May Venter, Marilin Smit, Cara Otto, Shayna Truter, Carli Hamman en Sophia Schwartz. Voor van links is O’Dine Lategan (afrigter), Inge Oosthuizen, Arnel Raath, Rozita Coetzee en Hanneke van der Merwe (spanbestuurder).Foto:


Bloemhoffers deur na nasionale kompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article