Die Hoër Meisieskool Bloemhof is trots op die prestasie van Lisa Ingwersen, ’n gr.12-leerder, wat in die Suid-Afrikaanse o.19-netbaloefengroep opgeneem is.