Die HMS Bloemhof se graad 12’s moes baie van hul tradisies in 2020 weens Covid-19 prysgee, maar aanpasbaarheid is die hoogste vorm van intelligensie. Hulle het tydens Matriekweek in April ’n bietjie stoom afgeblaas. Hulle het Maandag 12 April almal ná skool in die swembad gespring en Dinsdag 13 April hul skoolwerk deur ’n ander bril bekyk. Hier deel Clarisa Steyn (hul onderwyser in fisiese wetenskap) in die pret. Foto: Stephan Meyer


Bloemhof se matrieks blaas stoom af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article