Jana Scheepers
-
Construction work at the Haute Cabrière restaurant, in Franschhoek, was temporarily halted by the Department of Employment and Labour last week following a site inspection.
-
‘n Minderjarige seun (17) is die afgelope Sondg (6 Julie) in Groendal, Franschhoek inhegtenis geneem weens ‘n beweerde moord.
-
Groendal-gesin bedank paramedici wat babaseuntjie help red.
-
Franschhoek-inwoners en -besoekers sal ersdaags moet opdok vir parkeer in die dorp se hoofstraat.
-
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.
-
Nóg ‘n motorfietsryer het ter nouerdood aan die dood ontkom nadat hy die afgelope Sondag (1 Junie) in die Franschhoekpas deur die lug geslinger is voordat hy in die kloof […]
-
Roughly a year later the proposed Franschhoek cable car, or “skytram” as it will be called, is no closer to being constructed as Doug Jeffery Evironmental Consultants, employed by the […]
-
‘n Groeiende informele nedersetting buite Klapmuts is ‘n groot kopseer vir die Stellenbosch-munisipaliteit vandat onwettige strukture daar opgerig is.










